Pablo Software Solutions
Copyright © . All rights reserved.
This website was powered by Ewisoft Website Builder.
Is Jesus Christus 'n wit mlungu? ...of 'n swart Modimo? :Website Builder
Vooraf :Volksgenote!! :Voorwoord :Die Onderhoud :Waar plaas dit u in die moderne Christendom? :Was ons Jesus wit, swart of gekleurd? :Wie of wat is die Woord van God? :Die ware Name van God :Die uitverkiesing :Quo Vadis, my Boerevolk? :Geloof :Apartheid :Engele :Rus :Gebed
Web Title

Is Jesus Christus 'n wit mlungu? ...of 'n swart Modimo?

VOLKSGENOTE!!

Ons doen 'n ernstige beroep op die lesers van hierdie boek. As u baat gevind het by die waarheid wat hierin vervat is, doen asseblief een van die volgende:

Koop 'n minimum van tien van hierdie boekies teen 'n spesiale prys van R6 stuk en stuur dit aan tien ander Boeregesinne.

Kontak ons met tien adresse van Boeregesinne aan wie ons op eie koste hierdie boekies aan kan stuur.

Fotostateer self die boekie en stuur aan soveel as moontlik volksgenote.

Ons taak is om hierdie boekies aan 1 miljoen volksgenote te versprei gedurende 2003!

Alle skrifaanhalings geneem uit die 1933/1953 -Bybel (Ou Vertaling) tensy anders aangetoon.

Gedruk en geset deur:

Ariël Drukkers

Tel: (012)3762532

Eerste Druk 25 Desember 2002

Vierde druk (met geringe wysigings): 10 Januarie 2003

 

 

Laaste keer geredigeer: 2005 / Geplaas: 31 Maart 2017